This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Book Finder2911

Similar products

As die jare klim deur MJ van Straten
R18.00
Die Prins Uit die Huis van Dawid | Prof. J. H. Ingraham
R150.00
Die oproep van die kabouters - Wil Huygen
R310.00
DIE MESSIAS UIT DIE AARDE OOR DIE ANTICHRIS J.W. JANSEN VAN RYSSEN
R79.00
As jy op die water wil loop, klim uit die boot!  -  J.Ortberg
Sold

As jy op die water wil loop, klim uit die boot! - J.Ortberg

1 was available / secondhand
R20.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
208170550

Matt 14 : 22-32

22 Net daarna het Jesus sy dissipels in die skuit laat klim om solank voor Hom uit te vaar na die oorkant toe terwyl Hy nog eers die mense huis toe laat gaan. 23 Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy alleen na die berg toe gegaan om te bid. Toe dit aand word, was Hy daar alleen. 24 Die skuit was reeds 'n paar kilometer van die kus af en is deur die golwe geteister, want die wind was van voor. 25 Met dagbreek die volgende môre het Hy op die see na hulle toe aangeloop gekom. 26 Toe sy dissipels Hom op die see sien loop, het hulle groot geskrik en gesê: Dis 'n spook! Van angs het hulle hard begin skreeu. 27 Maar Jesus het dadelik met hulle gepraat en gesê: Wees gerus, dit is Ek. Moenie bang wees nie. 28 Toe sê Petrus vir Hom: Here, as dit regtig U is, beveel my om op die water na U toe te kom. 29 Kom! sê Hy.Petrus het uit die skuit geklim, op die water begin loop en naby Jesus gekom. 30 Maar toe Petrus sien hoe sterk is die wind, het hy bang geword en begin sink en uitgeroep: Here, red my! 31 Dadelik het Jesus sy hand uitgesteek, hom gegryp en vir hom gesê: Kleingelowige, waarom het jy begin twyfel? 32 Hulle het toe in die skuit geklim, en die wind het gaan lê.

 

Ek lees 'n boek met die naam: "As jy op die water wil loop, klim uit die boot", van John Ortberg

Hierdie stelling verwys na bemoediging en waagmoed, want soms sit ons so vas in ons omstandighede, dat dit net lyk of ons nooit daaruit gaan kom nie.  Soms sit ons so vas in die boot ten opsigte van werk, huwelik, persoonlike lewe, geldsake en geestelike lewe. Dikwels voel ons ons moet in beweging kom, maar ons ploeter tussen die riete.

In die werkplek is mense besig om die korporatiewe leer te klim, daar is geweldige frustrasie, onderdrukking en tonne stres en die gemiddelde persoon voel net dat hy nooit bo gaan uitkom nie. Kinders oorheers deesdae die totale huishouding en alles draai om hulle behoeftes, en dit lei tot 'n gebrek aan dissipline en disfunksionele gesinne. In mense se persoonlike lewens is daar baie uitdagings wat maak dat hulle afgestomp raak en in 'n groef beland, wat dan lei tot depressie. Huwelike is ook toenemend onder druk en steier behoorlik onder die stres wat die lewe op ons sit.

Baie van hierdie dinge kan egter verander as ons nie in die boot vasgeketting sit nie. Om op water te loop ten opsigte van hierdie dinge, meen dat ons daadwerklik stappe moet neem en uit die boot uitkom. En nee meneer, jy klim nie uit jou huwelik uit om water te loop nie, jy maak dinge reg.

As jy op die water wil loop, klim uit die boot uit. Wat verhoed jou dat jy dit doen? Wat maak dat jy maar eerder dag vir dag voortploeter en tevrede is met tweede beste? Is dit dalk vrees, onsekerheid, ongeloof, selfdissipline, verkeerde fokus?  Dit jou keuse om Hom te ken soos net die waterwandelaars dit kan doen.................
 

Slight surface scratching on cover and name written on first page in ink. Book never read and in very good condition.

 

 

Recently viewed

See more
87% OFF
AUSTRALIA 1950 - Foundation of Commonwealth FULL SET - FINE USED
R17.50 R130.00
The House of the Seven Gables by Hawthorne, Nathaniel
R395.00
63% OFF
Skylanders Super Chargers Portal of Power
R140.00 R380.00
ZIMBABWE $10 TEN Dollar Bank note in close to UNC collector condition Issued 1983 Bird watermark
R395.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

I received the book yesterday, neatly packaged thank you. Pleasure doing business with you.
09 Nov 2015