Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Format: DVD
Region Code: Region 2
Akteurs: Bobby van Jaarsveld, Leah, Bok van Blerk, Karlien van Jaarsveld, Katlego Maboe
Mnr. Conradie is 'n konvensionele musiek-onderwyser wat lewe vir sy sanggroep, Die Bekfluitjies. Die Bekfluitjies verteenwoordig die verstotelinge van hulle sport-mal skool. Omstandighede forseer hulle om te baklei vir dit waarin hulle glo hulle musiek want as hulle sing, maak die lewe net meer sin!