This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Returned Goods Centre26742

Similar products

Josh Groban - Live At The Greek (CD/DVD)
R49.00
Ons sing jou taal dvd
R40.00
Mind Body and Spirit - om shanti CD
R23.00
GERRIE PRETORUIS - EK SING VIR JOU BLES DIE DVD
R24.99
As Jy Sing (OST) - Various (CD)
Sold

As Jy Sing (OST) - Various (CD)

5 were available / new
R101.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 10 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
30038091
Bob Shop ID
121955546
This item is sold brand new. It will be ordered from our supplier and normally ships in 5 to 7 working days

Elkeen van ons het ‘n lewensfilosofie. Dalk is dit iets soos “Praat is niks. Doen is alles.” Of miskien “Elke dag is die eerste dag van die res van jou lewe.” Vir Meneer Conradie en sy Bekfluitjies is dit eenvoudig “Almal het iemand nodig om in hulle te glo.” Wanneer die nuwe musiekfilm “As Jy Sing” in November 2013 by teaters begin draai, gaan filmliefhebbers eerstehands met hierdie uitkyk op die lewe kennis maak en bes moontlik dit in hul eie lewens begin toepas. 


Met van die grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf betrokke, stel “As Jy Sing” nuwe standaarde en vestig dit die Afrikaanse rolprentbedryf selfs stewiger in die saal in terme van vermaak. Bobby van Jaarsveld speel die rol van ‘n doodgewone musiekonderwyser, Meneer Conradie, by ‘n sportmal skool. Hy leef vir sy sanggroepie, die Bekfluitjies, wat moet veg vir hul plek in die son aangesien die skoolhoof, gespeel deur Robbie Wessels, defnitief ander planne het as om hul daai plekkie te gun. Maar die groepie, aangedryf deur die wete dat iemand in hul glo, gaan hul nie so maklik laat onderkry nie. Veral nie wanneer hul weet die lewe kry ware betekenis wanneer hul sing nie. 


Die res van die sterbelaaide rolverdeling spog met name soos Bok van Blerk, Karlien van Jaarsveld, Hanna Grobler en Katlego Maboe, asook nuwe jong talent soos Leah, Tiaan Kelderman, Franja du Plessis (Juanita se dogter) en Georic Lomas. En daar is drie lekker verrassings ook met groot name in die industrie wat as hulself ‘n verskyning sal maak. Selfs agter die skerms is daar gesoute name wat seker maak “As Jy Sing” gaan Afrikanerharte warmer laat klop. Die regisseur is Andre Odendaal, bekend om sy rolle in “Getroud met Rugby” en “Hartland” en wie se mees onlangse werk as regisseur, “Lien se Lankstaanskoene” ooral lof inoes. Hy  span kragte saam met Johan Vorster van Johan Vorster Songs, wat sal toesien dat die grootste treffers van die afgelope drie jaar blinknuwe gedaante gegee word. 


1) Totaal Finaal
2) Eendag as ons groot is
3) Snak na my asem
4) Ek moes jou gesoen het
5) Kniee lam
6) n Vrou wil dit hoor
7) Ek wil nie kwaad gaan slaap nie
8) Hoor hoe raas die stilte
9) Timbaktu
10) Superhero
11) Vergeet wat jy weet van liefde
12) In 2 geskeur
13) Soentjie
14) Huil soos n man
15) Eendag as ons groot is
16) Hou moed
17) 2de Wittebrood
18) Intrek
19) Kombuis ontmoeting
20) Valkaries
21) Die Bredemkamps
22) Dagdroom
23) Stilte voor die storm
24) Maak Vrede
25) In die donker
26) Die einde

 
Artists: Various
Released: 2013
Studio: Coleske
Album Type: Studio
Tracks: Totaal Finaal
2) Eendag as ons groot is
3) Snak na my asem
4) Ek moes jou gesoen het
5) Kniee lam
6) n Vrou wil dit hoor
7) Ek wil nie kwaad gaan slaap nie
8) Hoor hoe raas die stilte
9) Timbaktu
10) Superhero
11) Vergeet wat jy weet van liefde
12) In 2 geskeur
13) Soentjie
14) Huil soos n man
15) Eendag as ons groot is
16) Hou moed
17) 2de Wittebrood
18) Intrek
19) Kombuis ontmoeting
20) Valkaries
21) Die Bredemkamps
22) Dagdroom
23) Stilte voor die storm
24) Maak Vrede
25) In die donker
26) Die einde
Product Code: 30038091

Recently viewed

See more
Cigarette Ashtray Ancient Egyptian Bastet Cat Goddess Statue
R360.00
\Secret Diary of God - N"
R210.00
Twin flex cable black-black/red csa=1.5mm2 - debulk hk40025
R48.55
Sensor Crankshaft Renault Clio.megane >2013. Duster,kadjar1.5,6dci 2pin
R287.50