| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
TITLE: AS LIEFDE ONTWAAK
AUTHOR: ADRIAAN ROODT
CONDITION:
Hard Cover
The dust cover has damage
Discolouration of the pages
Name written on the first page
Sticker on the side of the dust cover
Tick next to the book title inside
STORY: Liefde is die geboortereg van die vrou. Hy wat liefde uit die vroue-hart wil afweer, is 'n diger. Dit was die oortuiging van die jeugdige Neels Fourie, daarom het hy gemoor-omdat moord sy plig was! Om die swakkes te beskerm, om n dogter-sy eerste liefde uit die kloue van haar genadelose vader te red en haar buite 'n gestig vir kranksinniges te hou, het hy op moord besluit en dit koelbloedig gepleeg. Moord is geregverdig, redeneer die jong minnaar, as dit onder die omstandighede gepleeg word soos Adriaan Roodt so meesterlik skets in sy jongste pennevrug.
Dis aandoenlik en meeslepend - hierdie bruisinge in die gemoed van 'n vrou wie se liggaam deur haar eie vader aan 'n man ,,verkoop" word. Meer as 'n lyk het die bruidegom egter nie gevind nie haar liggaam was langs hom in sy huweliksbed, maar haar gedagtes, haar siel, haar liefde- dit wat haar vrou gemaak het was elders!
Twee jong vroueharte op soek na 'n nuwe vreugde elke dag teen 'n agtergrond van duiwelse haat! Dit is hoofsaaklik in hierdie fyn uitgewerkte, intens menslike verhaal, spannend vertel met ernstige nadruk op die diepere waardes van die lewe.
19CM X 13,5CM X 2,5CM
0,32KG