Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
– Geteken deur die skrywer –
Met sy debuutbundel, Vonke uit die koeroeklip – ‘n Eie verhaal uit Namakwaland, hetGert Sarrisamlesers van oraloor bekoor. Sy nuutste bundel bied weer pure leesplesier – daar is vrystories en bakleistories, hartseerstories en lagstories, sowel as vertellings oor ‘n klompie rare karakters uit die Namakwalandse omgewing.
Prys: R250.00
Uitgawe: Eerste uitgawe, tweede druk
Jaar: 2010
Uitgewers: G. C. Engelbrecht
ISBN: 9780620425148
Kondisie: Sagteband inbaie goeie toestand â€" baie geringe skaafmerke (“shelf wearâ€) om the rande van die omslag, en voumerk langs die rugkant af. Bladsye van die boek is in uitstekende toestand â€" so goed soos nuut.