Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"'n Misplaasde huweliksertifikaat veroorsaak konsternasie in ´n gesin, veral omdat die ouerpaar ook nie gekerk is nie. Die kinders trek hul ma se siel uit oor haar "onwettige" saamblyery. Oupa vind die verlore sertifikaat, én slaag daarin om uit die kloue van die troumal buurvrou te bly."