Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Geldsug, intrige, moord, vriende wat jou verraai, is enkele van die probleme wat die held in die verhaal mee te doen kry. |
Jaar | 1985 (Eerste druk) |
Uitgewer | Daan Retief Uitgewers |
Bladsye | 124 |
Toestand | Hardeband, stofomslag geringe slytasie, geringe ouderdomsvergeling, naam van vorige eienaar op skutblad, anders in goeie toestand en skoon. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.