This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by The Book Shed22

Similar products

Asbesmiddag by Etienne Van Heerden - Afrikaans Fiction Novel, Fair Condition Asbesmiddag by Etienne Van Heerden - Afrikaans Fiction Novel, Fair Condition Asbesmiddag by Etienne Van Heerden - Afrikaans Fiction Novel, Fair Condition Asbesmiddag by Etienne Van Heerden - Afrikaans Fiction Novel, Fair Condition
Asbesmiddag by Etienne Van Heerden - Afrikaans Fiction Novel, Fair Condition Asbesmiddag by Etienne Van Heerden - Afrikaans Fiction Novel, Fair Condition Asbesmiddag by Etienne Van Heerden - Afrikaans Fiction Novel, Fair Condition Asbesmiddag by Etienne Van Heerden - Afrikaans Fiction Novel, Fair Condition
Closed

Asbesmiddag by Etienne Van Heerden - Afrikaans Fiction Novel, Fair Condition

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R150.00
R100.00
33% off
Shipping
Free shipping is available from The Book Shed for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from The Book Shed
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 1 business day. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
683552670

Condition: Secondhand

'n romanskrywer en professor in skeppende skryfwerk aan n Kaapse universiteit verkeer tussen boeke en is op sy weerloosste en hongerste. In die verslete haarsalon van ene Giuseppe Giuliani, in n minder goeie deel van Stellenbosch, ontmoet die skrywer n bejaarde en beroemde biljoenêr, n asbesmagnaat.

Versteek in n steeg voorsien die haarsalon bekendes, wat op soek is na privaatheid en rus, van uurlange kopmasserings, begelei deur Italiaanse tenore en pierings vol olywe. Die skrywer se vader eens n vuurspuwer en latere ringmeester in n Karoosirkus deel n ongelukkige geskiedenis met die asbesmagnaat en die skrywer is voyeuristies daarop uit om wraak te neem by wyse van sy vertelling of so dink hy.

Gou ontdek hy egter dat ander spelers in die verhaal ratser manipuleerders van storielyne is as hy.

Die biljoenêr word n karakter in die skrywer se boek en die hooftema word die kunstenaar se uitbeelding van die werklikheid, wat lei tot die skepping van n vervormde en nuwe werklikheid, kortom, n onwaarskynlike storie. Dit word deur die sirkus se hoogtepunt-toertjie gesimboliseer twee kameelperde wat op onwaarskynlike wyse hul nekke verknoop.

Die skrywer en die biljoenêr se lewens verknoop, werklikheid en fantasie verknoop, die twee vaders (die skrywer se bloedvader en sy nuwe magnaatvader) verknoop en lei tot n skokkende einde wat reeds vroeg in die boek deur n Indiese fortuinverteller voorspel is.

Wie het ten slotte vir wie geskryf? Wie van die twee mans die romansier of die magnaat is die werklike hand agter die verhaal? n storie oor bloedeed, sensualiteit, n veranderende Suid-Afrika, n verlange na n verlore verlede, en n geheimsinnige Wes-Afrikaan, die alomteenwoordige Mister Deejay Gucci X.

Ook n handleiding oor kunstenaarskap, en n wrede verkenning van die etiese problematiek van die skrywer.

Product Details

  • Format: Paperback
  • Pages: 352
  • Published: 1 January 2007
  • Publisher: Tafelberg
  • Condition: Fair condition, inscribed

This Afrikaans fiction novel by Etienne Van Heerden offers a compelling narrative that explores the blurred lines between reality and imagination. Dive into a story filled with intrigue, cultural reflections, and artistic insights, set against the backdrop of South Africas changing landscape. Perfect for lovers of Afrikaans literature and contemporary South African fiction seeking a thought-provoking read.

Don't miss out on the latest deals!