Asem - Jan Vermeulen

New
1 available
R229.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0258
Bob Shop ID
593349594

Asem is 'n aangrypende grootwordverhaal oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself waarlik te vind:

Barries Barnard haat sy pa.  Hy dagdroom gereeld oor die dag wanneer hy gaan wraak neem.  Dit is waarvoor hy die pakkie rottegif in sy tas bre.  Nie genoeg om sy pa dood te maak nie.  Net genoeg om hom dae lank te laat krul van die pyn.  Maar 'n wilde partytjienag dompel Barries se lewe onverwags in chaos.  En skielik het hy geen keuse nie.  As hy uit die tronk wil bly, moet hy ses weke lank op 'n plaas gaan bly, naby 'n kusdorpie in die middel van nrens.  By sy pa.  En so begin 'n reis na genesing wat hy sukkel-sukkel moet aandurf saam met die man wat hom die heel seerste gemaak het.  'n Reis om vry te word en weer te leer asemhaal.

Word aanbeveel vir ouderdomme 15 jaar en ouer

Sagteband

256 bladsye

More from this seller

View all
13% OFF
Plastic Rubbing Plates - Fairies
R69 R79
Scratch Fairy Tales
R79
R30 shipping
Miglio Earrings
R299
Dice - Place Value
R85
Add to cart

Similar products

Die laaste dans Jan Vermeulen
R60
R30 shipping
Die vyfde aspoester - Jan Vermeulen
R290
R30 shipping
53% OFF
Baster - Jan Vermeulen
R180 R380
Die hoogste troef - Elizabeth Vermeulen
R60