This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Asem Asem
Asem Asem
Sold

Asem

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R45.00
R45.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
50887096
Bob Shop ID
584867103

Skrywer: Jan Vermeulen

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

Barries Barnard haat sy pa. Hy dagdroom gereeld oor die dag wanneer hy gaan wraak neem. Dit is waarvoor hy die pakkie rottegif in sy tas bre. Nie genoeg om sy pa dood te maak nie. Net genoeg om hom dae lank te laat krul van die pyn.

Maar n wilde partytjienag dompel Barries se lewe onverwags in chaos. En skielik het hy geen keuse nie. As hy uit die tronk wil bly, moet hy ses weke lank op n plaas gaan bly, naby n kusdorpie in die middel van nrens.

By sy pa.

En so begin 'n reis na genesing wat hy sukkel-sukkel moet aandurf saam met die man wat hom die heel seerste gemaak het. 'n Reis om vry te word en weer te leer asemhaal.

n Aangrypende grootwordverhaal oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself waarlik te vind. n Kragtoer van n boek wat nooit die leser met maklike antwoorde onderskat nie. Asem hoort op elke tiener se boekrak.