Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Meer as net 'n sterk debuut - dis 'n onomstootlike bewys dat Afrikaans nog relevant en lewenskragtig is." - Loftus Marais
asof geen berge ooit hier gewoon het nie is 'n opwindende en verweefde bundel uit 'n jong digter se pen. Met 'n eietydse en selfbewuste aanslag skryf Odendaal oor politiek,, identiteit, ons ekologiese voetspoor, verganklikheid en menswees. Ten einde vra hy: Re mang? Wie is ons, en wie kan ons word?
Boek is amper splinternuut.