Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Afrikaanse strominge wat die vernaamste aspekte van ons literere lewe uitlig en sluit in lewensbeskouings van Langenhoven, die plattelandse karakteristiek, natuur en wêreld, Calvinistiese digkuns, van visserslewe en uit die Bybel, Romantiese verlange, prosawerk van Abr. H Jonker, werke van Mikro wat die Kleurlinglewe uitbeeld, Nasionalisme, die biegroman, Afrikaanse drama en die sosiale roman. Sluit in n register op letterkundige begrippe. |
Jaar | 1940 (Eerste Uitgawe) |
Uitgewer | Nasionale Pers Uitgewers |
Bladsye | 211 |
Toestand | Hardeband, band rakverslete en merke, ouderdomsgvergeling naam van vorige eienaar op skutblad, stewig gebind. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: