Aspekte van Afrikaanse literatuur studies van belangrike werke deur F E J Malherbe EERSTE UITGAWE AF
Secondhand
1 was available
R4.00
minimum increment
R40.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Money-Back Guarantee:
10 Days: Ir returned not satisfied
Product details
Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
119713679
Aspekte van Afrikaanse literatuur studies van belangrike werke deur F E J Malherbe EERSTE UITGAWE AFRICANA
Die vernaamste aspekte van die vroeë Afrikaanse literêre lewe word belig asook belangrike aspekte van literatuurbeskouing. Dit sluit die lewenskuns van Langenhoven, die objektiewe humor van Van Bruggen, natuur en wêreld in digkuns, ouer en nuwe werk van Totius, nasionale romantiek van Malherbe, plaasromantiek van C M van den Heever, prosawerk van Abr. H Jonker, kleurlinglewe soos geskets deur Mikro, Nasionalisme, die biegroman, die wese van die Afrikaanse drama en dramaturge in Afrikaans en vroulike debutante in die sosiale roman, in. Geillustreer met foto’s van die outeurs.
Nasionale Pers, 1940 EERSTE DRUK, 211P.
Toestand: Hardeband (rakslytasie), ouderdomsvergeling, kantlynmerke in boek, maar stewig verder en in goeie toestand.