R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die atlete van die antieke wereld kom in Athene bymekaar vir die Olimpiese Spele. Asterix en Obelix en die ander Galliers skryf ook in, maar hulle beleef 'n terugslag: Die drink van towerdoepa is verbode, want dit is 'n opkikker. Die atlete van die antieke wereld kom in Athene bymekaar vir die Olimpiese Spele. Asterix en Obelix en die ander Galliers skryf ook in, maar hulle beleef 'n terugslag: Die drink van towerdoepa is verbode, want dit is 'n opkikker. Kan die Galliers die Olimpiese Spele wen sonder towerdoepa? En wat is die spesiale bestanddeel van die doepa wat staan in die hut waarvan die deur nie mooi sluit nie? Asterix by die Olimpiese Spele is die 12de boek in die gewilde Asterixreeks.