Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit is die jaar 50 voor Christus. Gallië is geheel en al in Romeinse besit ... Geheel en al? Nee! Een dorpie vol ontembare Galliërs bied hardnekkige weerstand teen die invallers - en maak die lewe moeilik vir die Romeinse legioensoldate.