Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Caesar het 'n boek geskryf! Hy het sy kommentare oor die Galliese Oorlog neergepen. Maar sy slinkse uitgewer, Sinus Apocrivus, het ander planne met die manuskrip. Is Caesar se "Kommentare" nog volledig, en hoekom word die kopiiste skielik opgesluit?