R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 7 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
(NO MORE THAN 5 BOOKS PER ORDER OR PARCEL ALLOWED) - Boek en omslag nog in 'n goeie toestand. >>> Wat bly oor van soene? is n bundel waarin die verhale n intieme gesprek met die leser aanknoop oor erotiek en liefde, dood en lewe, verval en opstanding.Die verhale gesels oor en weer, soms instemmend, soms weersprekend. Hulle gesels ook met Aucamp-verhale buit dié bundel. So is Ek en Ma en Engel in die gras n voorsetting van n reeks Stormbergse elegieë, en Plaisir damour n ironiese spieëlbeeld van Die hartseerwals.Maar die verhale gesels ook met die gevormde literatuur met Villon, Pessoa, De Maupassant, daardie ryk Europese denkwêreld wat vir Afrikaans so n onmisbare voedingsbron is.Bowenal is Wat bly oor van soene? n volgehoue gesprek oor die vertelhandeling self; oor die verhouding tussen verteller en vertelling, en die verhouding tussen vertelling en leser.Die bundel stam uit dieselfde periode as Die blote storie - Aucamp se werkboek vir kortverhaalskrywers en sou as n verhaalmatige aanvulling daarby gesien kan word.