Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In Klein Maat, Uit die Dagboek van ‘n Vrou, Nasionale Boekhandel, tekeninge deur Katrine Harries, Vyfde druk, 1963, 144p. Toestand: hardeband, stofomslag, ouderdomsvergeling, kleefbandmerke op skutblaaie, naam van vorige eienaar op skutblad uitgewit.
Die Vrolike Lied, Nasionale Boekhandel, tekeninge deur Katrine Harries, Sesde druk, 1966, 144p. Toestand: hardeband, stofomslag, geringe ouderdomsvergeling, goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.