Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Dit is met groot denkbaarheid dat ek kan getuig dat my hele lewe nog net een opwindende avonuur was, met een van die besondere hoogtepunte seer seker die elf jaar wat ek as dierearts in die Krugerwildtuin gewerk het.
In my gedagtes herllef ek nog steeds die tye aan die oewer van die Sabie, en seef my gedagtes ver oor die bosse en vlaktes heen... Dit is dan so maklik om net spontaan al die besondere natuurervarings in herinnering te roep..."
Illustrated throughout with colour and b&w photographs and illustrations.
First edition privately published by Dr Eddie Young in December 1989 in hardcover in excellent unread and brand new condition, in illustrated, laminated covers.