Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | 'n 1876-roman deur Mark Twain oor 'n seun wat langs die Mississippi-rivier grootgeword het. Oorvertel deur Bert Ferreira. |
Jaar | 1978 |
Uitgewer | Daan Retief Uitgewers |
Bladsye | 146 |
Toestand | Hardeband, geen stofomslag, rakslytasie, naam van vorige eienaar op skutblad, merke, voorblad uitgeskeur, stewig gebind. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.