Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie werk oor die geskiedenis van Alexanderbaai (1926 tot 1989) is op kontraknavorsingsbasis vir Alexkor onderneem. Die doelwit van Alexkor was van meet af aan dat die Baai van Diamante 'n ryklik geilustreerde koffietafelpublakasie moes wees, en dat nie net die histories momente verreken moes word nie, maar dat die verhale van die kontrei sterk daarin verweef moes word.
Binding: Hardeband met stofomslag, A4 grote met 246 bladsye
Book Condition: Goeie toestand. Daar is 'n geskenk woordskap on die eerste bladsy.
Edition: 1997
Follow the link below to view our other listings: