Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1979 Uitgawe in hardeband met stofjas. Astrid Lindgren beskryf die avonture van Baasspeurder Blomkwist en sy maats met die kenmerkende insig in die wereld van 'n kind, wat haar so 'n geliefde skrywer van kinderverhale maak. Stempel van versamelaar voor in die boek - verder is boek netjies en vry van beletsels.
Toestand 7/10.