| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Vir 10- tot 13-jariges. As daar iets eienaardigs gebeur moet jy weet Kalle Blomkvist en sy maats gaan binnekort weer die ongelooflikste avonture beleef. Jy sal nou wel dink dis nie so eienaardig is as vreemde mense die somerhuis van die Eklunds huur nie maar moet nie so seker wees nie.
TITLE: BAASSPEURDER BLOMKVIST HIER REEKSNR 3
AUTHOR: LINDGREN,A
SKU: 9780798155564
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 15/10/2011
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New