| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Jeanette Ferreira
Medium Paperback
Some wear n Aangrypende roman oor 'n sterk en besonderse vrou. Babette Donker het nie vergeet hoe haar stiefma haar behandel het nie, en wanneer sy terugkeer na die plaas naby Lijdenburg, nadat sy jare by haar ouma in die Kaap gewoon het, is dit met 'n plan.
Maar dan sterf haar pa en werk dinge nie uit soos sy verwag het nie, want sy moet die boerdery oorneem.
Die liefde wat boonop onverwags ontvlam tussen haar en Antoine, n boer van die omgewing, word n verterende passie wat niks ontsien nie, en bring n groter verskeurdheid in n jong vrou wat reeds haarself moes verhard teen die sagter dinge in die lewe. Van verbete jong meisie groei Babette tot
We network with other booksellers to source the books you are looking for. Looking for a specific author or title? Let us know in the comments and we will try find it for you. We have access to over 100 000 books.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. As we have a physical shop as well and we only update stock on Bidorbuy at the end of each buisness day, it is possible that items shown online may be out of stock. We will refund you in full if this happens.


