This item has closed with no items sold
View other items offered by Oranje Vrijstaat193

Similar products

BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE
BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE
BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE
+11
Closed

BAIE GROOT NEDERLANDSE STATEBYBEL / EXTREMELY LARGE DUTCH BIBLE

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R27,500.00
R25,000.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
676606388

Baie groot Nederlandse Statebybel in 1855 gedruk deur G.B. van Goor, te Gouda in Nederland. Gedruk en uitgegee in 1855, is hierdie Statebybel vanjaar 171 jaar oud. 

Die afmetings van hierdie pragtige groot folio formaat Statebybel is ñ indrukwekkende 38cm x 30cm x 14cm dik! Die Bybel is loodswaar en weeg byna 10kg.

Die teksblok is volledig en verkeer in bogemiddelde goeie toestand vir sy ouderdom. Die teksblok sit ook nog mooi stewig in sy binding en die Bybel kan met vrymoedigheid hanteer word, uit die aard van die saak op ñ simpatieke manier soos wat dit hoort by ñ kosbare Boek wat 171 jaar oud is.

Hierdie Statebybel spog ook nog met sy volledige geelkoper hoek-beslag en knippe soos wat hy 171 jaar gelede gekom het uit die boek-drukkery van GB van Goor te Gouda. Die Bybel bevat ook ñ pragtige prente-reeks, en enkele fotos daarvan is by hierdie advertensie ingesluit. 

Voor in die Statebybel is ñ volledige lys met die name van intekenare. Om die geweldige duur drukkers-koste te help finansier, kon voornemende kopers die Bybel bestel en vooruit betaal aan G.B. van Goor, en in ruil daarvoor was hul name gepubliseer in die lys van intekenare. Ook die koninklike gesin van Nederland het vooruit betaal vir ses eksemplare van hierdie spesifieke Statebybel. Die ses name van die koninklike gesin is in hoofletters gedruk, en dit verskyn heel bo aan die lys van intekenare. Daarmee saam, het G.B. van Goor ook verdere erkenning verleen aan die koninklike gesin, deur hierdie uitgawe van die Statebybel op te dra aan "Hare Koninklijke Majesteit Sophia Frederika Mathilda, Koningin der Nederlanden". 

Ek sal instaan vir koerier-dienste binne die grense van die RSA, met u keuse van Courier Guy of PostNet.