Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Het voorheen aan 'n biblioteek behoort en was lank gelede met nattigheid in kontak wat 'n effense muf reuk gelos het. >>> Ná byna 'n jaar van omswerwinge in Europa besluit Christien van den Berg dat dit tyd geword het om huis toe te gaan. Terwyl sy in 'n reisburo haar beurt afwag om plek te bespreek, gebeur die ondenkbare: sy word saam met 'n paar onskuldige mense deur terroriste ontvoer. Die gebeurtenis is só ontsenuend en dramaties dat dit in Christien 'n total geestelike omwenteling veroorsaak. In 'n kwessie van dae verander sy van 'n onbetrokke, byna afsydige jong meisie in iemand wat leiding neem en begrip vir haar medemens kry - selfs vir 'n moordenaar - maar in die proses ondergaan sy 'n diep emosionele skok.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.