Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Bakermat van 'n Kerkverband, Mariental - 'n Eeufees (Suidwes)
Deur Dr. M.M. Nieuwoudt, Uitgegee deur die NG Kerkraad Mariental 1998, eerste uitgawe, glans sagte band, hoekies met effens verweer, naam en toewyding van vorige eienaar, illustrasies, 285 bls, goeie toestand.