Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Harde band
184 Bladsye
1941
Geen name nie
NUUT en ONGGELEES
Johannes Petrus la Grange Lombard is op 4 Augustus 1879 op die plaas Platkop naby Standerton gebore.[1][2] Hy word genoem na sy vader, wat as die kommandant van Standerton diens doen in die Eerste Vryheidsoorlog, van 1882 tot 1894 Standerton in die Volksraad verteenwoordig en dan vir Bethal vanaf 1896 tot met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog. Hierna dien sy vader as kommandant van die Hollanderkorps tot hierdie korps na die Slag van Elandslaagte tot niet gaan, waarna die Regering hom aanstel as lid en later as voorsitter van die militêre hof in die oostelike distrikte, n posisie wat hy beklee tot aan die einde van die oorlog.