Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In die nag van 12 Oktober 1899 om kwart voor elf is die eerste skoot in die Anglo-Boereoorlog afgevuur. Aan die Britse publiek is die versekering gegee: Dit sal 'n kort oorloggie wees. Net tot Kersfees. Ons soldate sal vir Kersete tuis wees.
TITLE: Bannelinge Oor die Oseaan: Boerekrygsgevangenes 1899-1902
AUTHOR: Groenewald, Coen
SKU: 9780799317909
PUBLISHER: J. P. van der Walt
DATE PUBLISHED: 1992
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 179
BINDING: Hardcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 222x155
WEIGHT: 0.38