Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Barbara Johnson
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
'n Leesfees - dit is wat hierdie omnibus vir seker is! Drie van die Malvavrou se boeke in een.
Sy vertel met haar eiesoortige insig en uit haar eie ervaring, nie net hoe om beproewings te deurleef nie, maar ook hoe om die lewe ten spyte daarvan te geniet. Sy het twee seuns aan die dood afgestaan, amper haar man in 'n ernstige motorongeluk verloor en die teleurstelling van 'n derde seun se homoseksualiteit verwerk. Verder moes sy verneem dat sy aan diabetes ly...
Maar sy het besluit om haar bittersoet stories in te span om ander te bemoedig en weer te laat glimlag. Sy vra belangrike vrae en gee verstandige antwoorde. Ervaar hoe sy jou wys om die sprankel te midde van groot smart raak te sien, hoe om die blomme uit jou pyntuin te pluk en die onkruid behoorlik uit te skoffel. Hierdie nugtere optimis se skrywes is 'n tonikum vir oud en jonk.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.