Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
(Oorspronklike titel: No Bad Dogs) - HARDEBAND 1978 - ISBN 0868144436. Goeie toestand sonder stofomslag.
Inhoudsopgawe: Gevallestudies, Senuweeagtige honde, bang honde, Stert tussen die bene, Skisofrene, Op- en omspringery, Lek, Honde wat mors, Leer jou hond ken, Algemene foute van eienaars, Gedagtewêreld van 'n hond, Liefde, eerbied en gehoorsaamheid, Beloning, Teregwysing, Jaloesie, bakleirigheid, Kos, tegewings, onverbiddelike gehoorsaamheid, waghonde, honde wat steel, die eienaar, ongebalanseerde honde, Honde wat of mans of vrouens nie kan verdra nie, abnormale honde.