Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vir jou kinders. Afrikaanse skatte! My persoonlike versameling lekker lees jongmens boeke.
11 x Saartjie reeks boeke, waar gaan jy dit kry. Sien my ander boeke ook te koop.
Skrywer: Bettie Naude (skuilnaam van Topsy Smith, 1914 - 1985).
1. Saartjie se wedstryd, 1ste uitgawe, 1958
2. Saartjie se skatte, 1ste, 1954
3. Saartjie se geheim, 2de, 1954
4. Saartjie se nuwe maat, 2de, ?
5. Saartjie se afskeid, ? , 1958
6. Saartjie Bauman, ? , 1970
7. Saartjie se vakansie, ? , 1969
8. Saartjie së dankie, 3de, 1978
9. Saartjie se kliek, 2de, 1979
10. Saartjie se moleste, 2de, 1984
11. Saartjie se geveg, 3de, 1983
Van die boeke het wear en tear, dis nie nuut nie.
Ek het nog baie ander boeke wat nie geadverteer is nie, indien jy belangstel.