Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Winskoop vir jou boekrak! Die boeke is amper 60jaar oud.
Baie skaars. Ek het dit in die laerskool gelees. Geniet dit.
Skrywer: Leopold Vermeiren (1914 - 2005) Oorvertaal in Afrikaans.
1. Die Rooi Ridder - 1ste uitgawe - 1964
2. Die Rooi Ridder in die Leeukuil - 1ste uitgawe - 1965
3. Die Rooi Ridder in Gevaar - 2de - 1969
4. Die Rooi Ridder Val Aan - 1ste uitgawe - 1965
5. Die Rooi Ridder Oorwin - 1ste uitgawe - 1964
Die boeke is nie nuut nie, versamel oor baie jare. Die fotos vorm deel van die beskrywing.
SureTrade is a verified seller.