Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Bart Nel deur van Melle Roman uit die Boere-Rebellie dae.
Verhaal van vervreemding, verontnugtering, verlies en misverstande tussen Bart Nel en sy vrou, en hul siening en hoe hulle dit verwerk oor die boere-opstand.
Van Schaik-Uitgewers, 1977 druk, 200p.
Toestand: hardeband, geen stofomslag, geringe ouderdomsvergeling en merke, goed gebind. Geringe potloodmerkies.
Verpakking en Posgeld R55(in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.