R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Dit is n verhaal uit die tyd van die rebellie, maar nie uitsluitend oor die rebellie nie. Dit is veral die verhaal van Bart Nel en sy vrou Fransina en die verhouding tussen hulle. Fransina is n vrou wat sinvol nadink oor die gebeurtenisse in die land, maar sy is n vrou wat prys stel op die hoë ideale wat sy vir die lewe vir haar en Bart tesame het. Daarom verwag sy dat Bart ook die ideale van sy familie bo dié van die politiek moet stel. Maar Bart se besluit om te rebelleer is n noodwendigheid: hy moet getrou wees aan die eiensoortigheid wat hom van die begin van die verhaal af reeds kenmerk as ek nie ook gaan protesteer nie, dan wil ek nie meer Bart Nel wees nie. Elize Botha
Goeie gebruikte toestand.
Please check my other listings as I gladly combine items: https://www.bobshop.co.za/seller/1431565/Human01