| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe,eerste druk gedruk in 1944 deur die Nasionale Pers in Kaapstad.Grys linneband in puik toestand met kontemporere eienaar se naam op die voorste skutblad.Stofomslag is na aan puik behalwe vir so effense verlies op die voet en kroon van die rugkant.
