Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank 'n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van 'n groot ou huis geleƫ. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping.
TITLE: Bastian Blom en die magtige moerasmonster
AUTHOR: Jaco Jacobs
SKU: 9780799398786
PUBLISHER: LAPA Publishers
DATE PUBLISHED: 20200921
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 64
DIMENSIONS: 0x0
WEIGHT: 0