Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
All Books are second hand
BATSEBA, DIE ONUITGESPROKENE is die vierde van vyf novelles oor die vroue in die geslagsregister van Jesus Christus. Hulle was Oosterse vroue wat in antieke tye geleef het, en tog kan ons hulle verhale toepas op ons eie lewe en die moeilike kwessies waarvoor ons te staan kom. Hulle was voorlopers. Hulle was dapper. Hulle het risiko's geneem. Hulle het die onverwagte gedoen. Hulle het 'n uitdagende lewe gelei en soms foute gemaak. Hierdie vroue was nie perfek nie, maar God het hulle steeds in sy oneindige genade gebruik in sy perfekte plan om die Christus in die lewe te bring; die Verlosser van die wêreld.