Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Blend van Brazil en Kenia. Medium gerooster. Ideaal vir jou Bean 2 Cup masjien, maar verseker ook goed vir jou Espresso/Mokkapot/Plunger/Filtermasjien. Lekker donker sjokelade en Neut smake.
Die "Thirdwave" geroosterde koffie plaas die aksent op die koffie wat perfek gerooster is volgens die smaakprofiel wat die natuur vir dit beplan het. In hierdie blend is net 100% Arabica bone gebruik.