| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die kaart is in `n goeie toestand met een vou-merkie. Die volgende boodskap verskyn daarop: Baie dankie vir u belangstelling met die herdenking van my geboortedag. U belangstelling en goeie wense word opreg waardeer. Met vriendelike groete P.W. Botha. [Posgeld en verpakking is R25.00] GEEN EKSTRA BANKKOSTE NIE