Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met omslag 1984 uitgawe. Hierdie boek is 'n ongebruikte bib. boek met slegs een klein stempeltjie op skutblad en etiket ( VEN ) op rug. Tekens waar sakkie en plakker verwyder is,is amper onsigbaar. Boek nog ongelees en in baie goeie toestand