This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Ek was daar…. deur Philip Venter, met Stephen Harper
Secondhand
R400.00
F.A. Venter - Geknelde Land - 0624014916
Secondhand
R300.00
Trencherman - A Novel by Eben Venter
Secondhand
R60.00
Conversations with a Gentle Soul | Ahmed Kathrada with Sahm Venter
Secondhand
R60.00
Bedoelde Land - F.A. Venter
Sold

Bedoelde Land - F.A. Venter

Secondhand 1 was available
R165.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT4084
Bob Shop ID
157828400

Bedoelde Land - F.A. Venter - Tafelberg - 1975 - Hardeband  met stofomslag in baie mooi, skoon toestand - Intern: skoon behalwe een stempel.

Posgeld en verpakking R35.00

ie nuwe, maagdelike aarde is ryk en vrugbaar. Noudat dit vars deur die ploeg omgekeer word, ontvang dit byna hongerig die saad van koring en van mielies — wat groei met drif en weelde. Vir Rudolf Dreyer is dit inderwaarheid sy bedoelde land. Agter hom lê die smart van die dood van soveel dierbares — sy vader Helgaardt wat saam met Pieter Retief moes sterf, sy seun Fanus aan die Oosgrens, Buks by Bloukrans en die klein Nella tydens die rnartelende weke by Modderlaer.

Die jare van ontbering op die trek, die verskrikking van Bloukrans, die skok van Italeni . . . dit sal altyd deel van sy lewe bly. Maar hier in Natalia gaan hy ‘n nuwe begin maak. Hier in hierdie ryk aarde gaan hy vir hom ‘n tweede Grensplaas opbou — groter, mooier as die ou Grensplaas wat hy met soveel wroeging in die Kolonie moes agterlaat. Hier kan hy niteindelik wees wat hy wil wees — ‘n boer, vry van enige verknegting of bedreiging. Hier kan hy van Thomas, die enigste seun wat vir hom oorgebly het, maak wat hy van hom wou maak: ‘n voortsetting van homself, ‘n vrye man van die grond.

Vir hierdie ideaal het hy gewerk, dag en nag, totdat sy hande hard was van die eelte, sy bene gebewe het van moegheid. Halsstarrig wou hy sy oë sluit vir die bedreiging wat oor die jong republiek lê: die subtiele insypeling van Zoeloes, hul onverskrokke ideaal om te herwin wat hulle by Bloedrivier verloor het, die koms van die Engelse en die bedreiging van hul onafhanklikheid. Maar die geskiedenis moet sy onverbiddelike loop neem: daar is die vernederende slag van Congella, die mislukking van Boomplaats. Die martelgang van die Emigrante-Boere is nog nie verby nie, die vryheid ‘n ideaal wat skynbaar onbereikbaar is, die bedoelde land ‘n hersenskim.

En tog: juis deur die verlies van die pasgevonde vryheid het manne soos Rudolf Dreyer eers die ware betekenis van vryheid leer ken. Toe hulle weer uit hierdie bedoelde land moes trek, het die ware land van hul bestemming eers voor hulle gelê.

Recently viewed

See more
Amethyst stud earrings in 925 silver, round, 8mm
New
R739.00
50% OFF
For Honor 30 Pro Original Back Facing Camera
New
R235.00 R470.00
20" A-Line Monaco 5/120 Velvet Black Flow Forming Alloy Wheels
New
R18,594.00
1921 Poland - Coat of Arms Eagle 300 Mk. used, stamped
Secondhand
R3.60