| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Bedoelde Land - F. A. Venter 0 1978 - Tafelberg - hardeband sonder stofomslag - Pryswennersplakker voor in boek, verder skoon en stewig.
Dit is Desember 1840 en Rudolf Dreyer en sy gesin is besig om aan 'n nuwe lewe te bou in die Republiek van Natal. Die Trekkers glo dat hulle uiteindelik hulle vrye, onafhanklike staat gevind het. Toenemende inmenging van die Britse regering en konflik tussen die Boere en die Zoeloes in die gebied laat egter die vrees ontstaan dat dit 'n tweede Oosgrens gaan word. Is Natal werklik die bedoelde land waarna hulle al so lank streef?