Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die sekerheid dink Hendriena 'n bietjie onthuts. Die onaantasbare sekerheid. Vir hom is dit net die nuwe land die nuwe grond die nuwe begin verder niks. Wat sal van hom word as dit ooit geskend moet word?. Dit is Desember 1840 en Rudolf Dreyer en sy gesin is besig om aan 'n nuwe lewe te bou in die Republiek van Natal.
TITLE: Bedoelde land
AUTHOR: F.A. Venter
SKU: 9781485307242
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/06/2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 368
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: English
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr