Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1968 hardeband met stofomslag 327 bladsye, die stofomslag is ietwat verweer, merkies en klein skeurtjies en n wit stickertjie aan die rugkant onder, voorste skutblad is verwyder en daar is merkies aan die binnekant van die hardeband voor - sien foto onder, een of twee vlekkies in boek, die teks is skoon en die binding goed- goeie leeskopie - geen oorsese versending