R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die dag toe Walter Malan sy eie doodgebore seun sonder die medewete van sy vrou verwang het met die buite-egtelike kind van 'n onbekende vrou, het hy 'n kettingreaksie veroorsaak waarvan hy die bittere uiteinde nie in sy wildste drome kon voorsien nie. Hierdie seuntjie, so vol polsende lewe, wat Anna haar eie sal waan, aan wie sy sal dink dat sy hom al die maande onder haar hart gedra het en wie sy met al haar moederliefde sal bejeen... Hoe sal hy wees? Hoe is die dinge in sy bloed en sy verstand? Sal hy vir hulle 'n plesier wees, of andersom? Wat voer die noodlot in die skild dat hy die wettige kind laat sterf het en hierdie een, die vreemdelik, so maklik en so toevallig aan Walter besorg het en aan Anna?