This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BooksAgain3925

Similar products

Beeld 50: Om 'n Groot Storie Hard Te Slaan (2024)
Sold

Beeld 50: Om 'n Groot Storie Hard Te Slaan (2024)

Secondhand 1 was available
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
24955
Bob Shop ID
630480113

Die afgelope halfeeu het meer as 15 000 uitgawes van Beeld verskyn met derduisende stories in woord en beeld. Regdeur hierdie 50 jaar is 'n mantra in die redaksie: "Slaan die groot storie hard." In Beeld 50 vertel di geliefde koerant se joernaliste hoe hulle juis dit gedoen het deur die dekades en wat hulle steeds bybly van daardie ervaring.

Die boek neem die leser op 'n reis deur van die grootste nuusgebeure sedert 1974 en weerspiel die geskakeerde leefwreld van die Afrikaanse gemeenskap in die noorde van die land. Beeld is die Suid-Afrikaanse dagblad wat al die meeste as die mooiste aangewys is daarvan getuig die foto's, voorblaaie, spotprente en grafika op di blaaie. Tog is dit nie 'n beste-voetjie-voorsit-soort boek nie, want dis in die eerste plek joernaliste wie se stemme jy hier hoor.

Op die ou end is die belangrikste element die leser. Soos Pieter du Toit in 2014 as nuusredakteur ges het: "Ons lojaliteit l by die briefskrywer wat ons kapittel oor 'n onbesonne hoofberig, die intekenaar wat kla oor sy nat koerant op die grasperk en die leser wat dankie s vir die nuwe Saterdag-Beeld."

Customer ratings: 1 ratings

Great service. Super-quick delivery. Thanks.
03 Jan 2025