| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Beertjie Gaan Kuier
Sub Title:
Author: Else Holmelund Minarik
Publisher: NB Publishers Limited
Year: 2014
ISBN: 9780798163811
Summary: Beertjie is seker een van die wereld se mees sjarmante kinderboekkarakters. Die eenvoudige teks deur Else Holmelund Minarik en die evokatiewe tekeninge deur Maurice Sendak, internasionaal beroemde en bekroonde kinderboekillustreerder, skep vir die kind 'n verbeeldingswereld waarin hy altyd tuis voel. Al vyf titels in die Beertjie-reeks sal in 'n wye kring byval vind, aangesien dit uitstekende voorleesboeke is. Die kleuter wat die verhaal een of twee maal gehoor het, sal dit self aan die hand van die illustrasies kan volg. Dit is ook besonder geskik vir self-lees deur kinders wat pas leer lees het. In hierdie boek gaan Beertjie by sy oupa en ouma kuier. By hulle is daar altyd so baie om te doen, baie om te sien en baie om te eet. Sy oupa is nooit te moeg om met hom te speel nie, en sy ouma vertel hom wat Mamma Beer gedoen het toe sy klein was. Soos alle oumas en oupas bederf die ou bere hul kleinseun vreeslik,en daar is niks waarvan Beertjie meer hou nie.

Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.