This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27828

Similar products

Beginsels van die Bewysreg = Scwikkard & Van der Merwe
Sold

Beginsels van die Bewysreg = Scwikkard & Van der Merwe

New 1 was available
R90.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
455744602

2016 sagteband met 675 bladsye nuut en ongelees. R65 posgeld in SA.

Beginsels van Bewysreg bied uiters waardevolle bystand aan sowel studente as praktisyns; gaan voort om die impak van die Grondwet op die tradisionele Anglo- Suid-Afrikaanse bewysreg te bestudeer, met besondere aandag aan die toelaatbaarheid van ongrondwetlik verkree getuienis; ondersoek die toenemende getal uitsprake wat oor hoorsegetuienis, bekentenisse en erkennings handel; ontleed onlangse ontwikkelings in regspraak met betrekking tot die gebruik van 'n vorige inkonsekwente verklaring deur 'n vyandige getuie as 'n toelaatbare vorm van substantiewe getuienis; bied 'n afsonderlike bespreking van statutere bepalings oor kwessies so uiteenlopend soos, onder andere, getuienis oor seksuele geskiedenis en die toelaatbaarheid van elektroniese getuienis; en besin oor 'n paar bepalings in die Wysigingswet op die Strafreg (Seksuele Misdrywe en Verwante Aangeleenthede) 32 van 2007, naamlik artikel 58 (vorige verklarings deur die slagoffer van 'n seksuele misdryf), artikel 59 (vertraagde aanmelding) en artikel 60 (afskaffing van die versigtigheidsreel in verband met 'n slagoffer se getuienis).

Customer ratings: 1 ratings

Baie goeie verpakking en kommunikasie. baie dankie!
09 Mar 2020