Bekende Onrus -- Chris Barnard * 1ste Uitgawe *

Secondhand
1 available
R59.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 27 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
616390358

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand : Goed.

        Eerste Uitgawe, J. L. Van Schaik, 1961, Hardeband met omslag in plastiek - Novelles - 179 pp. Rakverweer met vergeling op skutbladsye.
         " Dit is met Barnard prosa wat hy aanvanklik vir hom n naam maak in die Afrikaanse letterkunde. Hy begin met korter prosa, naamlik novelles en kortverhale. Sy eerste novelles, Muurspieël en Naelstring, skryf hy terwyl hy op universiteit is en dit word saamgebundel in Bekende onrus.
         Dit het die mens se seksuele drif as tema en fokus op karakters met obsessionele trekke. Met die voortvlugtende figuur stel hy ook n soort figuur bekend wat hy in sy latere werk meer genuanseerd sou uitwerk. Die titel verwys na die algemeen menslike drang na geslagsvervulling en liefde en hoe hierdie drang op unieke wyse in verskillende mense na vore tree.
Naelstring het as hoofkarakter n gebreklike plaasmeisie, wie se stryd fisies en geestelik van aard is. Sy vlug weg van haar benouende bestaan op die plaas, knoop in die stad n verhouding aan en word dan swanger. Eindelik loop haar stryd uit op aksie en vermoor sy haar kind en vlug terug na haar ma, aan wie sy onlosmaakbaar gekoppel is deur die onsigbare naelstring.
Muurspieël is minder heg gestruktureer, maar beïndruk tog met die karaktertekening van die onaansienlike Hanna en oom Natie en hulle pogings om ten spyte van liggaamlike gebreke tog emosionele vervulling te vind. Hierdie novelle staan meer in die sfeer van vernuwing in die prosa, veral in die manier waarop plattelandse mense voorgestel word as verwikkelde karakters met n demoniese onderstroming.
Bekende onrus word in 1961 bekroon met die eerste CNA-prys." - WIKI

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Pale Kings and Princes -- Robert B. Parker
R37
Bogie: A Celebration of the Life and Films -- Richard Schickel, George C. Perry
R60
Die Kind -- Jan Van Tonder
R40
The Perfect Man: A complete guide to 24 perfect men
R28
Add to cart

Similar products

82% OFF
Chriskras - Chris Barnard
R35 R190
Bekende Onrus by Chris Barnard
R70
So Onder Deur Die Maan deur Chris Barnard - eerste uitgawe 1985 Chriskras 3
R60
MEMBRAAN - SHEILA CUSSONS (1 STE UITGAWE 1984)
R60